Tuesday, September 1, 2009

'n briefie aan ons ongekende babatjie

20 Aug 2009
Ons het vandag opgewonde gegaan om jou uiteindelik te sien met die 12week sonar.. en groot was die skok toe ons moet hoor dat jy geen hartkloppie het nie:( Volgens jou groei het jou lewetjie 3weke terug al geeindig.
Ons weet jy is styf in Here Jesus se arms en hierdie gedagte bring ons troos. Ons is so jammer dat ons jou nooit gaan ken nie.
Al ons liefde,
Pappa, Mamma en jou sussie, Isabel
xoxoxo

No comments: