Wednesday, August 19, 2009

Isabel word 2 jaar oud... 24 Julie 2009


Ons klein dogtertjie, Isabel het op 24 Julie 2009, twee jaar oud geword!!

Sy is die vreugde van ons lewe en ons geniet elke oomblik saam met haar. Sy is 'n baie slim dogtertjie wat baie speel, sing en gesels. Ons is baie baie lief vir haar:)

No comments: