Wednesday, August 19, 2009

Kort briefie, 11 Mei 2009

11 Mei 2009
Hallo vriende en familie:) Hoe gaan dit met julle? Dit gaan goed hier met ons in Perth! Ons het al aangepas, alhoewel ons verlange steeds sterk is! Hoe kan ons nou ooit vergeet van al die wonderlike spesiale geliefde mense wat ons in SA agtergelaat het?! Dankie ook vir julle oproepe, eposse en sms boodskappe, waardeer dit baie!
Gaan kyk gerus op Facebook na al die fotos van Isabel en hoe sy groei en verander...
Mooi bly xoxo

No comments: